Tuis

Kopiereg 2016 © Boervolk Kultuurbeweging | Alle regte voorbehou | Ontwerp en instandhouding deur Pixels Design Studio

Facebook

Whatsapp Groep

Sosiale Media

E: henning@boervolkkultuurbeweging.co.za

T: 083 755 2177

Kontak Besonderhede:

Boervolk Kultuurbeweging - logo

BOERVOLK
KULTUURBEWEGING

BOERVOLK
KULTUURBEWEGING

KONTAK ONS BY 083 755 2177

Tuis
Wie is ons
Geloftes
Vlae en Volksliedere
Nuusblad
Laers & Voorbereiding
Winkel
Kontak ons

Skakels:

You are here:

Winkel

Welkom by die Boervolk Kultuurbeweging Winkel:

Boervolk Kultuurbeweging Bekers en Baniere beskikbaar (prys op aanvraag).

Ons verkoop verskeie dokumentére DVD’s oor die Boervolk verfilm deur Rudie Rousseau. Reekse is ook beskikbaar.

Laai af

Kliek hier om die volledige lys van DVD’s af te laai.

Rudie het ook ‘n groot verskeidenheid van Afrikaanse films beskikbaar. Kontak ons gerus vir ‘m volledige lys van die  DVD’s.

MAJUBA DAG HERDENKING 27 FEBRUARIE


27 FEBRUARIE 1881 HET DIE  BRITSE SOLDATE DIE GROOTSTE LOESING VAN HUL LEWENS GEKRY. HIER HET HUL GERUGTE GENERAAL POMROY COLLEY MET VERSKEIE TOEKENNINGS EN OORWINNINGS MET DIE BOER TE DOEN GEKRY EN MET SY LEWE BETAAL, BO-OP DIE MAJUBA BERG.


EK EN MY VROU ANNELIE WAS BAIE BEVOORREG GEWEES OM SAAM PROF. VICTOR D’ASSONVILLE ‘N BAIE BESONDERSE OPNAME TE MAAK OOR DIE EERSTE VRYHEIDSOORLOG. ONS WAS ‘N HELE WEEK IN EN OM DIE TERREIN GEWEES. DIE TV KAMERA WAS MAAR PRIMITIEF GEWEES MAAR DIE OPNAME IS VANDAG NOG STEEDS BAIE BESONDERS.


KOM DEEL SAAM MET ONS HIERDIE GESKIEDENIS VAN DIE DURF EN DAAD VAN DIE BOER. DIE OPNAME IS 15 JAAR GELEDE GEDOEN.

Tans ‘n gewilde DVD beskikbaar vir slegs R90-00

BKB Beker

BKB Banier