Tuis

Kopiereg 2016 © Boervolk Kultuurbeweging | Alle regte voorbehou | Ontwerp en instandhouding deur Pixels Design Studio

Facebook

Whatsapp Groep

Sosiale Media

E: henning@boervolkkultuurbeweging.co.za

T: 083 755 2177

Kontak Besonderhede:

Boervolk Kultuurbeweging - logo

BOERVOLK
KULTUURBEWEGING

BOERVOLK
KULTUURBEWEGING

KONTAK ONS BY 083 755 2177

Tuis
Wie is ons
Geloftes
Vlae en Volksliedere
Nuusblad
Laers & Voorbereiding
Winkel
Kontak ons

Skakels:

You are here:

Dit is van groot belang om gereed te wees vir die slagting wat tans op ons is, deur middel van Laer te trek met die Boervolk in jou omgewing.
Lees ook gerus deur die volgende om voorbereiding te tref:

Jou Grypsak

Bottel Water
Warm, waterdigte baadjie
Gemaklik en stewige stap skoene
Hoed en sonbril asook sonskerm
Mediese voorraad soos bv, panado, pleisters, gaas, verbande, kalmeer pilletjies, hakspelde, skêrtjie, vroue doekies, antiseptiese salf, vaseline
Kos wat voedsaam en liggewig is, klein blikkies kos, Rooibos tee sakkies, grondboontjies en rosyne, vrugte stafies of gedroogde vrugte, lepel om mee te eet en ‘n knipmes met ander funksies, blik beker
Multivitamien Immune Booster
Flits, vuurhoutjies en aanstekers
Watersuiweringspille
Toiletware soos jou kam, seep, tandepasta en borsel, waslap, spieël
Klere: Skoene of plakkies waarmee jy in die water kan loop, skoon onderklere, en sokkies, denim broek en t-hemp asook ‘n warm lang mou hemp
Space Blanket

Kommunikasie

In die geval wat daar geen selfoon opvangs en telefoon lyne gesny is, is dit baie belangrik om alternatiewe maniere van kommunikasie te gebruik, soos:
Twee Rigting Radios, en
Roepseine
Dit is uiters belangrik dat 'n plan beraam word in jou Laerformaat indien daar geen kommunikasie middele beskikbaar is om bymekaar uit te kom en waar elkeen moet ontmoet of wees

Voedsel

Stoor van die volgende blikkies kos:
Hoender, Bullybeef, Ertjies en Mielies, Gemengde groente, Tuna, Soja, Tamatie en Uie
Kruie, speserye en souse
Gedroogde groente en uie asook vrugte
Pakkies kos:
Soppoeier, Smash, Rys, Koring/Graan, Mieliemeel, Koekmeel, Suurdeeg, Spaghetti, Suiker, Koffie, Rooibos, Cremora, Sout, Kitspap, Grondboontjies en Rosyne
Hoë voedingswaarde “Shakes”
Hoogs gekonsentreerde aanmaakkoeldrank soos Sweeto
Olie
Asyn

Medikasie

Panados, Disprins en Voltaren
Antiseptiese Salf
Hoesmedisyne
Immodium (behandeling vir diarree)
Valoid (vir behandeling van naarhied)
Antibiotika of Colloidal Silver
Pleisters
Watte en Gaas
Verbande
Medisinale alkohol
Spuitnaalde en Spelde
Baie dun vislyn
Multivitamien pille asook Magnesium en Yster aanvullings
Engelse Sout
Medikasie vir spesifieke gesondheid kondisies – Hartpille, asmapompies, ens
Naelknipper, tweezers
Sanitasie doekies
Kalmeer pille

Voorraad

Brandstof en kanne
Klein tent of seil met toue
Kampstoel
Beddegoed (pak lig)
Klere: Skoene of plakkies waarmee jy in die water kan loop, skoon onderklere, en sokkies, denim broek en t-hemp asook ‘n warm lang mou hemp
Hoed en sonbril asook sonskerm
Warm, waterdigte baadjie
Pot en pan
Bord, beker, mes vurk, lepel, bakkies
Skoonmaakmiddels
Kerse en lanterns
Toiletware soos jou kam, seep, tandepasta en borsel, waslap, spieel
Handdoek
Belangrike dokumente soos ID of paspoort, bewyse van eiendom, foto’s ens
Bybel
Onderrig vir kinders – penne, papier ens
Mediese handleiding
Saad om groente en vrugte aan te plant
Beursie en geld
Wapens (met lisensie) en maksimum wettige hoeveelheid ammunisie
Naalde, garing, knope, skêrtjie

Laers en Voorbereiding