Tuis

Kopiereg 2016 © Boervolk Kultuurbeweging | Alle regte voorbehou | Ontwerp en instandhouding deur Pixels Design Studio

Facebook

Whatsapp Groep

Sosiale Media

E: henning@boervolkkultuurbeweging.co.za

T: 083 755 2177

Kontak Besonderhede:

Boervolk Kultuurbeweging - logo

BOERVOLK
KULTUURBEWEGING

BOERVOLK
KULTUURBEWEGING

KONTAK ONS BY 083 755 2177

Tuis
Wie is ons
Geloftes
Vlae en Volksliedere
Nuusblad
Laers & Voorbereiding
Winkel
Kontak ons

Skakels:

Welkom by die Boervolk Kultuurbeweging

Ons staan saam tot die einde!

VISIE

Dat elke volk en nasie in Suid-Afrika mekaar sal respekteer, vir wie en wat hulle is en elkeen oor homself sal regeer op sy eie grond gebied.


Dat elke volk en nasie, openlik en vrymoediglik, hul eie kultuur en taal kan uit leef en ontwikkel.


Dat elke volk en nasie, met mekaar sal kan handel dryf, om ekonomiese groei te kan stimuleer en te kan bevorder.


Dat elke volk en nasie sal toe sien dat wet en orde gehandhaaf word.


Dat reg en geregtigheid sal geskied in die land en dat die Boervolk sal kan voortleef met respek, dissipline en orde.


Dat die Boervolk en elke ander volk en nasie kan voortleef in liefde, vrede, vreugde, blydskap, geluk en harmonie, in goeie buurmanskap, in dankbaarheid, met die hulp van God.

MISSIE

Om weer ons Boere, Boerinne en ons kinders te bemoedig, te bemagtig, te versterk, te motiveer, te organiseer en dan te mobiliseer deur om eers weer ons eie Boervolkgeskiedenis, kultuur, taal en tradisies, te herstel, te hervestig en te laat herleef in laerformasies. Sodat ons weer ons eie nasionale boeretrots by ons Boervolk kan hervestig. Sodat ons weer as Boervolk eendragtig bymekaar kan staan en mekaar kan ondersteun deur dik en dun. Sodat ons deur ons doel en visie hierdie missie kan waar maak.


Dit is in ons bloed om te bou, te bewerk, te bewaar en te beskerm, met die wete, geloof en vertroue dat ons, ons resultaat sal verkry deur gebed, geloof en geloofsdaad onder die beskermde Hand van God


Eendrag maak Mag!

Kennisgewings &
Skakels

Neem kennis van dié datums:

S

M

T

W

T

F

S

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31





Mei 2016

5 - Hemelvaart

31 - Kers en kruis & BKB dag

Kontak Henning van Rensburg om by ons Whatsapp Groep aan te sluit:
T: 083 755 2177

Kontak Dawie Pieterse om by ons deel te wees van ons BKB Perde Kommando:
T: 084 401 5306

Is jy voorbereid? Behoort jy aan ‘n Laer?

Lees hier hoe

Vir enigie Boervolk Geskiedkundige DVD’s vul gerus ons kontaK form in op die “kontak ons” blad

Vul form in BKB Nuus

NUUS BROKKIES & SKRYWE DEUR LEDE

Bly ingelig oor Boervlok gebeure

WELKOM BY BKB

Welkom by Boervolk Kultuurbeweging se webblad.

Skakel gerus in by ons facebook...

DIE AANSLAG TEEN ONS!

DIE AANSLAG TEEN ONS : DIE GEVAARLIGTE FLIKKER!
1. Die land smeul en dit is ‘n...

VREDE OPTOG

Loer gerus na ons fotos van die Optog teen plaasmoorde in Vrede.

Boervolk Radio

Skakel in

Fotograaf van Perde : Anita Groenenstein kliek hier om haar blad te besoek